Yvonne is ‘n gelowige persoon wat haar heelhartige met die Christelike waardes en norme vereenselwig.

Ek het haar leer ken as ‘n sprankelende en spontane persoon wat diegene rondom haar positief beinvloed.

Sy is n mens wat besonder sensitief is vir hulle rondom haar. Sy openbaar belis leiereienskappe. Sy is ‘n toegewyde en lojale persoon.

Ek beveel haar dus met die grooste vrymoedigheid by u aan.

P.J. Botha