Yvonne is ‘n spontane mens met ‘n innemende en vriedelike geaardheid en kom goed met mense oor die weg. Sy lewer positiewe en opbouende bydraes.

Gedurende die tydperk het ek die voorreg gehaat om te sien dat sy bereid is om standpunt in te neem oor iets wat sy voel die moeite werd is of saak waaroor sy baie sterk voel. Ek beveel Yvonne met groot vrymoedigheid aan.

R. De Klerk Rootenveel